Modulekode | OBS 133 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot Ondernemingsbestuur as vakwetenskap; die omgewing waarin die onderneming funksioneer; die saketerrein, missie en doelstelling van die sakeonderneming bestuur en entrepreneurskap. Die keuse van ‘n ondernemingsvorm, die keuse van produkte en dienste, winsbeplanning en kostebeplanning by verskillende bedryfsgroottes, vestigingsfaktore, aard van produksieprosesse en die uitleg van die bedryf. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Slegs beskikbaar vir BCom (Vierjaar program)-studente |
Kontaktyd | 3 lesings per week, Funderingskursus, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Ondernemingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App